On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

World News

107 steeds vermis ná passasierskip omslaan

───   10:24 Wed, 16 Apr 2014

Incheon - Nog 107 mense is teen Woensdagoggend vermis ná 'n Suid-Koreaanse passasiersboot, die Seewol, met 476 mense aan boord gesink het.

Die veerboot het onder andere 325 skoliere aan boord gehad wat vir 'n n vierdag-uitstappie van die hawestad Incheon na die eiland Jeju oppad was. Twee mense het blykbaar omgekom toe die skip omgekantel het.

Volgens die jongste berigte is die oorsaak van die ongeluk nog onbekend. 'n Passasier vertel hy het skielik 'n dreuning gehoor, waarna die skip begin sink het.

Altesaam 368 mense is reeds gered.
 
Reuters

More from World News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.