On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Ouma Grietjie van Garies oorlede

───   13:39 Wed, 16 Apr 2014

Springbok - Ouma Grietjie Adams, oftewel Ta’ Grietjie van Garies, 'n voormalige wenner van die Versoeningstoekenning in 2006, en wat bekendheid verwerf het vir haar weergawe van dis 'n Lekker ou Jan, is gisteraand op 87-jarige ouderdom in die Bergsig-ouetehuis op Springbok oorlede.
Sy is vermoedelik aan ouderdomsverwante oorsake dood.
 
Volgens 'n berig in Maroela Media, is Ouma Grietjie beskryf as 'n ikoon vir Garies in die Noord-Kaap as gevolg van die manier hoe sy selfs op 'n hoë ouderdom mense van die omgewing met haar sang en deelname aan rieldanse inspireer het.
 
Maroela Media

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.