On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Werkskepping hoog op die DA in Noord-Kaap se agenda

───   OWEN KOCK 14:54 Wed, 16 Apr 2014

Werkskepping hoog op die DA in Noord-Kaap se agenda | News Article
Owen Kock
Kimberley - Die Demokratiese Alliansie in die Noord-Kaap wil hom vir werkskepping beywer na afloop van die nasionale verkiesing op 7 Mei.
 
Dis volgens die party se premierskandidaat, Andrew Louw, wat sê die werkloosheidsyfer in die provinsie is onaanvaarbaar.
 
Hy meen daar was in die laaste 20 jaar van demokrasie baie veranderinge, maar voel sy party kan nog baie meer doen om veral landelike gemeenskappe in die provinsie se lewens op te hef. Louw sê dit is veral jongmense wat dringend hulp het.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.