On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Standard Bank, Agco vat hande

───   17:02 Wed, 16 Apr 2014

Dirk Kok - Die internasionale trekker- en werktuigvervaardiger Agco, wat die afgelope halfeeu onder meer in Afrika bekend geword het vir sy Massey Ferguson-trekkers, en Standard Bank Suid-Afrika het 'n ooreenkoms onderteken vir die finansiering van Agco-toerusting in die land.
Agco se besturende direkteur in Afrika, Nuradin Osman, sê hierdie is die eerste van verskeie sulke ooreenkomste wat dié landbougroep, met sy hoofkantoor in Amerika, in Afrika wil sluit.
Agco beplan ook om boere en handelaars op die vasteland op te lei in die jongste landboutegnologie.
Standard Bank se Steven Barker sê samewerking soos hierdie bevorder verhoudings met regerings, buitelandse beleggers en skenkers om landbou in Afrika te verbeter.

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.