On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Local News

DA: Braille-manifes in Kimberley bekendgestel

───   OWEN OWEN 17:19 Wed, 16 Apr 2014

Owen Kock
 
Kimberley - Die DA in die Noord-Kaap het onlangs ‘n braille-manifes by die Ivy Cross Sentrum vir Blindes in Kimberley bekendgestel in ‘n poging om so inklusief moontlik te wees.
 
Dis volgens die party se premierskandidaat Andrew Louw. Louw sê dit is vir die party belangrik dat alle kiesers die geleentheid kry om te kan verstaan wat die amptelike opposisie se uitgangspunte is, vanwaar die braille-manifes.


Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.