On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Sasolburg-inwoners steeds gemaan om water te kook

───   17:21 Wed, 16 Apr 2014

Lerato Lelia

Sasolburg - Inwoners van Sasolburg moet as voorsorgmaatreël steeds hulle water kook voordat hulle dit drink.
 
Woordvoerder vir die Metsimaholo-munisipaliteit, Gino Alberts, sê alhoewel pype by die reservoir herstel is, is die munisipaliteit steeds besig om watergehalte-toetse uit te voer.

'n Groot lekplek is verlede maand by een van die reservoirs ontdek.

Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.