On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

R28 miljoen opsygesit vir opgraderingswerk in Upington

───   OWEN OWEN 07:18 Thu, 17 Apr 2014

Owen Kock
Upington - Rondom R28 miljoen is opsygesit vir die opgradering van die waterwerke in die !!Khara Hais Munisipaliteit in Upington.
 
Waarnemende munisipale bestuurder Johan Kock sê daar is ook verskeie ander projekte wat terselfde tyd aandag geniet in ‘n poging om die lewensgehalte van inwoners in die munisipaliteit te verbeter.
 
Kock sê hulle is ook besig met verskeie elektrifiseringsprojekte, asook die opgradering van die Louisvaleweg-oksidasiedam.

Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.