On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Nuwe oorgangsbrug vir Upington-inwoners

───   OWEN KOCK 09:30 Thu, 17 Apr 2014

Nuwe oorgangsbrug vir Upington-inwoners | News Article
Owen Kock
Upington - Die !!Khara Hais Munispaliteit in Upington is tans besig met heelwat projekte om die verskillende gemeenskappe op te hef.
 
‘n Nuwe oorgangsbrug word gebou tussen Rosedale en Pabellelo, wat beteken dat inwoners nie meer die spoorlyn wat tussen Upington en Namibië loop, te voet hoef oor te steek nie.
 
Volgens die waarnemende munisipale bestuurder, Johan Kock, het swak beplanning deur die apartheidsregering daartoe gelei dat die twee gemeenskpappe deur die spoorlyn geskei is.
 
Hy sê egter omdat dit die industriële gebied met altwee areas verbind is daar besluit om die oorgangsbrug teen etlike miljoene rande te bou .


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.