On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Drie aangekeer vir Williston moord

───   16:15 Mon, 21 Apr 2014

Williston - Drie verdagtes is in hegtenis geneem vir die moord op die 66-jarige Dennis Viviers van Williston.
 
Viviers se liggaam is Saterdag in sy huis op die dorp gevind nadat sy bakkie en van sy besittings in 'n veld gekry is.
 
Volgens Noord-Kaap polisie woordvoerder Andrea Cloete het die verdagtes iewers tussen Vrydagaand en Saterdagoggend by Viviers se huis ingebreek, hom aangeval en vermoor.
 
Die drie verdagtes, tussen 17 en 20 jaar oud, sal môre in die hof op Williston verskyn.
 
OFM Nuus

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.