On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Roodepan 'op moedverloor se vlakte'

───   OWEN OWEN 16:17 Tue, 22 Apr 2014

Owen Kock

Kimberley - Die regerende ANC het die jongmense van Roodepan buite Kimberley in die steek gelaat en dit is hoekom die gemeenskap, na 20 jaar van demokrasie, keelvol vir hulle is. Dis volgens ‘n inwoner van Roodepan, Desmonia Diederiks, met wie OFM-nuus gesels het oor die nasionale verkiesing en hul verwagtinge na 7 Mei.
 
Diederiks sê elke vyf jaar is dit dieselfde storie wanneer daar stemme gewerf word, maar sodra die verkiesing verby is, is hulle presies waar hulle voorheen was, op moedverloor se vlakte.


Podcasts

Desmonia Diederiks:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.