On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

LUR Makgoe oorhandig 2 200 boeke aan Bfn-skool

───   16:17 Wed, 23 Apr 2014

Lerato Lelia
Bloemfontein - Die Vrystaatse LUR van onderwys het vanoggend 2 200 boeke aan Bainsvlei-gekombineerde skool oorhandig.
 
Dit het deel uitgemaak van Wêreldboek en -kopieregdag wat vandag gevier word.
 
Tate Makgoe het gesê daar is 'n groot behoefte onder Vrystaatse leerlinge om hul leesvermoë te verbeter.

Makgoe het ook 'n tydjie ingeruim om saam met van die leerlinge te lees om te benadruk hoe belangrik dit is om gereeld en so veel as moontlik te lees.



Podcasts

Tate Makgoe:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.