On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Regering hou veldtog om jonges oor veeartsenykunde in te lig

───   16:51 Wed, 23 Apr 2014

Dirk Kok - Die LNR-Onderstepoort Veterinêre Instituut en departement van landbou besoek Bultfontein vandag en môre en Bothaville Vrydag om veaartsenykunde vir landboudoeleindes te bevorder. Dit is deel van 'n nasionale veldtog om veral graad 10- tot 12-leerlinge en onderwysers bewus te maak van loopbane vir veeartse en navorsers.
Thireshni Chetty, senior navorser en grootdier-arts van Onderstepoort, sê dié veldtog het in Soweto afgeskop en sal ook na die res van die provinsies uitgerol word.



Podcasts

Thireshni Chetty:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.