On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

'Staking in platinumsektor gaan verreikende gevolge hê'

───   DANE DANE 18:49 Tue, 06 May 2014

Dane Beisheim
 
Potchefstroom - Nuus dat die vakbond Amcu voortgaan met sy marathonstaking in die platinum mynbou-sektor, gaan verreikende gevolge hê vir die land se ekonomie.
 
NWU-ekonoom Derrick Blaauw se kommentaar volg op nuus dat die staking werkers reeds R7.3 miljard aan verlies aan inkomste kos.

Amcu-lede by Implats, Lonmin en Anglo American Platinum staak sedert 23 Januarie en eis 'n basiese salaris van R12 500 per maand.

Podcasts

Derrick Blaauw:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.