On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Koue sal nie oesproses vertraag

───   OWEN OWEN 15:16 Thu, 05 Jun 2014

Owen Kock
 
Wesselsbron - Die snerpende koue wat tans die Vrystaat teister behoort nie ‘n negatiewe uitwerking op boere wat tans oes, te hê nie. Dis volgens een van die grootste mielieboere in die Wesselsbron-distrik in die Noord-Vrystaat, Chris Schoonwinkel.
 
Hy sê slegs reën kan moontlik die proses in die wiele ry. Hy meen landbou-masjinerie is deesdae so gevorderd dat selfs temperature onder vriespunt hulle nie pla nie.

Weerstoestande sal na verwagting eers teen Maandag verbeter.

Podcasts

Chris Schoonwinkel:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.