On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Naasgrootste mielie-oes voordelig vir platteland

───   14:10 Fri, 20 Jun 2014

Dirk Kok
 
Bloemfontein - Die landbou-ekonoom Johan Willemse sê die rekord mielie-oes wat verwag word, hou voordele in vir die platteland, vir veeboere en vir verbruikers.
 
Die verwagte oes van 13,5 miljoen ton sal die land se grootste oes in 33 jaar wees en die naasgrootste oes nog. In 1981 is 14,4 miljoen ton gestroop. Willemse sê verlede jaar se oes was 11,7 miljoen ton.
 
 
 




Johann Slabbert sr., van die plaas Welgeluk by Theunissen, hard aan die stroop. Hy en ander boere sê hulle is baie tevrede met hul mielie-oeste, ná ’n moeilike 2013. Suid-Afrika verwag die grootste mielie-oes in 33 jaar.
 
Foto: Dirk Kok

Podcasts

Johan Willemse:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.