On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Luister Dirk Strydom se weeklikse Safex-praatjie op Before Dawn

───   16:34 Mon, 30 Jun 2014

In sy Maandag-praatjie oor Safex op die vroegdag-landbouprogram Before Dawn het Dirk Strydom, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die UV, vandag oor verskansing met ‘futures’ gesels. Jy kan na dié praatjie luister by http://www.ofm.co.za/article/148741/Dirk-Strydom-gesels-oor-Safex.
Volgende Maandagoggend, skuins voor 05:00 op Before Dawn, gesels Dirk oor verskansing vir veeboere en vir verbruikers van graan.

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.