On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

'Slegs NK het nog nie ramphulpsentrum'

───   17:44 Mon, 14 Jul 2014

Dirk Kok. - Die DA in die Noord-Kaap sê ondanks talle pleitdooie is dié provinsie steeds die enigste in die land wat nog nie 'n ramphulpsentrum het, soos wat die wet vereis nie.
Die DA se provinsiale woordvoerder oor landbou, Ismail Obaray, sê eers drie jaar nadat die provinsie deur verwoestende vloede getref is, het die provinsiale regering begin help. 'n Derde van die vloedslagoffers wag nog op hulp.
Obaray skryf die probleme toe aan politiekery en burokratiese rompslomp.
Hy sê terwyl daar met ramphulp gesloer word, verloor kleinboere hul plase en werkers hul inkomste
Boere het 'n jaar gelde op Agri-Noord-Kaap se kongres en verskeie kere deur die jaar op landboubyeekomste ook gepleit vir 'n volwaardige rampsentrum en behoorlike hulp.

Podcasts

Ismail Obaray:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.