On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

World News

Prins George van Brittanje word een jaar oud

───   10:29 Tue, 22 Jul 2014

Londen - Prins George van Brittanje vier vandag sy eerste verjaardag. Prins William en sy vrou Catherine gaan 'n privaatpartytjie vir die prins by die Kensington Paleis in Londen hou.
Koninklikes en goeie vriende van die egpaar sal die geleentheid bywoon.
 
As deel van die prins se verjaardag sal twee nuwe foto's van die gesin bekendgestel word.
 
Op die foto's word George betower deur die skoenlappers in die natuurgeskiedkundige museum in Londen.
 
BBC

More from World News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.