On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

World News

Maleisië-vliegramp: Oorskot van slagoffers na Nederland onderweg

───   11:13 Tue, 22 Jul 2014

Donetsk - Die oorskot van die meeste van die 298 slagoffers van verlede week se vliegtuig wat in die Oekraïene neergeskiet is, is na Nederland onderweg.
 
Dit volg nadat verkoelde treinwaens vroeër deur rebelle toegelaat is om te vertrek uit die dorp Torez wat onder hulle beheer is.
 
Die trein sal via Donetsk na Kharkiv reis vanwaar die liggame na Nederland vir identifikasie geneem sal word.
 
'n Senior separatiste-leier, Aleksander Borodai het intussen die vlugopnemers in Donetsk oorhandig.
 
Die Maleisiese Veiligheidsraad het by die oorhandiging bevestig dat die opnemers in 'n goeie toestand is.
 
BBC 

More from World News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.