On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Heidedallers rou oor Delia Japhta se afsterwe

───   17:50 Tue, 22 Jul 2014

Duane Petrus
 
Bloemfontein - Bloemfontein se Heidedalgemeenskap rou oor die afsterwe van die gemeenskapsleier, Ds. Kiepie Japhta, se vrou, Delia. Sy is Sondagaand in hul huis oorlede.
 
Delia was vroeër vandeesmaand vir 'n longinfeksie gehospitaliseer.
 
Benewens haar man word sy ook oorleef deur haar kinders Nelien, Jill, Wilma en Julian en deur haar kleinkinders Blake, Marjon, Gilden en Matthew.
 
Sy sal Saterdag, ‘n dag voordat sy haar 65ste verjaarsdag sou vier, ter ruste gelê word. Sy word om 10:00 uit die Gereformeerde Kerk Heidedal (Hibiscusstraat 6) begrawe.

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.