On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Lianné Greyling-bedrogverhoor begin

───   07:06 Thu, 24 Jul 2014

Duane Petrus
Bloemfontein - Die verhoor van 'n Bloemfonteinse vrou wat vir miljoene rande se bedrog aangekla word sal na verwagting vandag in die stad se landdroshof begin.
 
Lianné Greyling staan tereg op 25 aanklagte van bedrog wat spruit uit transaksies rakende duur en luukse ingevoerde voertuie. 'n Bedrag van sowat R5,2 miljoen is betrokke.
 
Sy het tydens haar vorige hofverskyning haar pleit van skuldig na onskuldig verander. Sy voer aan dat sy nie die pleitooreenkoms uit vrye wil aangegaan het nie.
 
Greyling se man Jean is onlangs uit die tronk vrygelaat nadat hy die Emoya-landgoed se konversensielokaal afgebrand het.
 
Hy het agt maande van sy vier jaar vonnis in die Groenvlei-gevangenis deurgebring.

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.