Traffic Alerts
HEADLINES
Ouers van rebelse tieners moet meer perke stel
17:11 (GMT+2) Sat, 15 May 2010

Lani Louw

Ouers moet meer perke vir hul rebelse tieners stel. Dit is volgens Santie Froneman, adjunk-direkteur van Aurora rehabilitasiesentrum, wat vandag 'n simposium oor versteurde jeugdiges toegespreek het. Froneman sê wanneer 'n kind alkohol- en dwelm-verwante probleme het, moet die ouer juis strenger optree. Ouers het ook dikwels meer gesag oor die kind as wat hulle besef.  Froneman sê Aurora het reeds vier jeugdiges sedert die opening van die jeugvleuel in Februarie suksesvol gerehabiliteer, en vier ontvang steeds behandeling.

 


Podcasts

Related Articles:

Maseru border raid
Public has their say on the new Max Condoms
23 Central University of Technology students released with warning after #FeesMustFall arrests
People have their say on the cost of data prices amid #datamustfall outrage
UFS Shutdown continues despite students being told to return to campus
Central University of Technology students shut down the campus
Tributes to Mandoza - Farewell messages from fans.
Central University of Technology Students deliberate #Fees2017 participation
VIEW ALL VIDEOS
VIEW OUR YOUTUBE CHANNEL