On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

A Slice of Life

Geskool in die kunste: Gariepfees 2014 wat jy kan verwag

───   12:15 Mon, 30 Jun 2014

Geskool in die kunste: Gariepfees 2014 wat jy kan verwag | News Article
Die Gariep kunstefees het laas Woensdag hul program bekendgestel in Kimberley by Newton Laerskool. Die jaar is die Gariepfees 15 jaar oud en is hulle behoorlik “Geskool in die kunste”. Ek het met Bernice Sutton Bestuurder: Kunstenaars & Projekte gesels oor alles wat die jaar vanaf 28 Aug – 31 Aug in Kimberley gaan plaasvind. Luister gerus na van die hoogtepunte van die jaar se feesprogram.
 
 
Kaartjie verkope open more by Computicket. Vir meer inligting besoek gerus www.gariepfees.co.za

Podcasts

Gariepfees is die jaar "Geskool in die kunste":

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.