On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Weding Planner - 'n Wyn vir elke troue

───   13:29 Tue, 01 Jul 2014

Die Weding Planner - 'n Wyn vir elke troue | News Article
Die Wedding Planner is altyd opsoek na oulike idees vir jou troue. Wyn is ‘n belangrike deel van die troureelings en dit is nie altyd maklik om te besluit of jy wyn op die tafels sal bedien en of jy eerder by die kroeg sal laat hou. Ek het met wyn liefhebber Ian Victor gesels oor hoe mens ‘n tafelwyn kies vir jou troue en wou ook sommer hoor of ‘n goedkoop wyn noodwendig goedkoop smaak. Laastens het hy ‘n oulike idee vir ‘n wynaand.
 
 
Beplan gerus jou bachelorettes deur 'n wynaand vir al jou vriendinne te hou en nooi gerus jou ma en skoonma.
 
 
 
Kontak Ian Victor gerus - 082 414 2688 Email ian.victor@liblink.co.za

Podcasts

Wedding Planner - 'n Wynproe in pleks van 'n bachelorettes:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.