On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Oranje is 'n prettige kleur wat ons afskeep

───   12:35 Fri, 04 Jul 2014

Die Glam Guru - Oranje is 'n prettige kleur wat ons afskeep | News Article
Die Glam Guru weet waarvan hy praat en as jy ooit gewonder het of oranje vir jou kan werk, verduidelik hy hoekom dit een van sy gunstelling kleure is. Hannon Bothma deel sy wenke vir jou klerekas en verklap 'n paar geheime oor die kleur oranje. Het jy geweet as jy aandag wil trek dan is oranje beslis 'n goeie keuse. Wil jy die partytjie nuwe lewe gee? Maak dan seker jy het iets oranje aan. Luister na sy wenke in die podcast hier onder.
 
 
 
As jy nog nie oranje in jou klerekas wil probeer nie, probeer gerus een van die koraal kleur lipstiffies.
 
 
 
Of in die winter is dit maklik om 'n helder oranje met donkerder kleure soos grys of swart te kombineer.
 
 
Moet nie vergeet om jou mode of skoonheidsvrae vir Hannon te stuur nie = hannon@ofm.co.za
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - Die kleur Oranje kan vir jou werk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.