On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

A Slice of Life

Gees by die fees - Laurika Rauch en Elvis Blue kom kuier by die Vryfees

───   19:05 Tue, 15 Jul 2014

Gees by die fees - Laurika Rauch en Elvis Blue kom kuier by die Vryfees | News Article
Wat 'n voorreg om Laurika Rauch en Elvis Blue in die ateljee te verwelkom. Die twee span kragte saam by die jaar se Vryfees in Bloemfontein met die produksie "Hart en see". Dit vleg die verhaal van beide sangers saam met nuwe en ou musiek. Die nuwe musiek van Elvis Blue is vanaf sy album "Afrikaans" met die song "Toe ons jonk was" en Laurika se nuwe album is "Wals, wals Willemien" met die song "As ek eendag oud is" - luister gerus hoe lekker hulle oor die songs gesels en hoe dit was om saam met mekaar te werk. Hier is hulle saam met my in die ateljee.
 
 
 
Hier is die volledige onderhoud in 3 dele, luister gerus.

Podcasts

Vryfees - Laurika Rauch en Elvis Blue - deel 1:

Vryfees - Laurika Rauch en Elvis Blue - deel 2:

Vryfees - Laurika Rauch en Elvis Blue - deel 3:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.