On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Gees by die fees - Monique is die naweek in die Blêrkas

───   19:28 Tue, 15 Jul 2014

Gees by die fees - Monique is die naweek in die Blêrkas | News Article
Die lieflike Monique Steyn is die naweek op die verhoog by die Vryfees en sien uit om jou te verras met haar musiek. Ja jy ken dalk haar songs saam met Snotkop maar Monique vertel dat sy veel meer doen as dit wat ons ken, dink maar net aan haar song "Pienk Champagne" - sy sien uit om kleurvol te wees soos jy by die jaar se Vryfees in Bloemfontein. Luister gerus na die podcast hier onder.
 
 

Podcasts

Vryfees - Monique is kleurvol soos jy by die Vryfees:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.