On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Prime Circle binnekort in Bloemfontein

───   16:04 Mon, 21 Jul 2014

Prime Circle binnekort in Bloemfontein | News Article
Groot opwinding heers met die dat Prime Circle binnekort in Bloemfontein kom draai en Sentraal SA deel maak van hulle "Let the night in" arena toer. 1 Augustus is hulle by die Sand du Plessis teater op die verhoog. Kaartjies is slegs by PACOFS beskikbaar teen R175 per persoon - skakel 051 447 7772
 
 
Ek het met Dirk Bisschoff van Prime Circle gesels en hy vertel wat jy by die onvergeetlike aand kan verwag! Luister na die podcast hier onder.

Podcasts

Prime Circle se Dirk Bisschoff is opgewonde om in Bloem te kom optree:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.