On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Geel sal jou klerekas ophelder

───   15:09 Fri, 25 Jul 2014

Die Glam Guru - Geel sal jou klerekas ophelder | News Article
Die Glam Guru, Hannon Bothma het elke week raad en hy hoor graag van jou. Die week is hy steeds besig met sy reeks oor kleur en vertel hy wat jy van jou kollegas wat lief is vir geel kan verwag :) Luister gerus na sy raad.
 
 
Hannon vertel die week dat die kleur geel jou konsentrasievlakke sal verskerp, verf dus gerus jou studeerkamer 'n ligte geel, maar nie 'n helder geel nie. 
 
In die winter is geel stewels altyd 'n goeie idee - soos die hier onder.
 
 
 
Volgens die Guru is mense wat lief is vir geel staatmakers en goeie leiers. Maak seker dat jy iets geel in jou kas het, al is dit is strikkie in jou hare of serp. Vir die wat baie lief is vir geel, is 'n geel jas altyd 'n goeie idee.
 
 
 
Luister na Hannon se raad hier onder en as jy 'n vraag het oor jou klerekas, stuur gerus vir hom 'n epos hannon@ofm.co.za
 

Podcasts

Die Glam Guru - Wat geel vir jou kan doen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.