On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

A Slice of Life

Mommy Matters - Is jou kind te jonk vir Graad 1?

───   13:41 Mon, 28 Jul 2014

Mommy Matters - Is jou kind te jonk vir Graad 1? | News Article
Mommy Matters word gedryf deur jou vrae en insette dwars oor die streek. Ek het onlangs 'n epos van 'n mamma ontvang wat bekommerd is hoor haar dogtertjie wat volgende jaar Graad 1 toe moet gaan.
 
 
"Hi Yolanda - My dogtertjie is nou in Gr. R en sy verjaar in November, so sy is so half jaar agter die ander kindertjies. Sy het nog nie regtig belangstelling in die skoolwerkies nie en ly gereëld die ander kinders se aandag af volgens die juffrou. Ek sou net graag wou weet of sy nog te jonk is of is daar n probleem met haar leër – of konsentrasie vermoë? Baie dankie dat julle ons so mooi help! Groete Leandra van Dyck"
 
Ek het dus toe by arbeitsterapeut Susanne Hugo van myslimkind.com gaan aanklop vir hulp. Eerste wou ek by haar weet of die dogtertjie te jonk is vir Graad 1? Luister gerus na die podcast hier onder.

Onthou Mommy Matters wil jou help – stuur gerus ‘n epos met vrae na yolanda@ofm.co.za en ek kry die kenners om jou te antwoord.

Podcasts

Mommy Matters - Is jou kind te jonk vir Graad 1?:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.