On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Rolene Strauss sal jou inspireer - luister hier!

───   15:50 Mon, 04 Aug 2014

Rolene Strauss sal jou inspireer - luister hier! | News Article
Om op die voorblad van tydskrifte soos Vrouekeur te wees bly vir Rolene Strauss 'n voorreg, en om haarself op die rakke te sien, is iets wat mens nie regtig aan gewoond raak nie. So vertel sy toe ek vanmiddag met haar gesels het. Luister na die podcast hier onder en leer ken die pragtige, gedrewe en uiters vriendelike Mej SA - Rolene Strauss.
 

Podcasts

Mej SA - Rolene Strauss sal jou inspireer:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.