On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Wit is toe glad nie so vervelig as wat jy dink nie...

───   12:00 Fri, 08 Aug 2014

Die Glam Guru - Wit is toe glad nie so vervelig as wat jy dink nie... | News Article
Die Glam Guru is hier, dankie tog vir Hannon Bothma se raad! Vandag eindig hy sy reeks oor wat kleur in jou klerekas beteken en verduidelik hy wat die kleur wit van jou verklap. Luister gerus na sy raad hier onder.
 
 
Mense wat lief is vir wit dra dit sommer maklik van kop tot tone.
 
 
 
Maar as die "net wit" opsie vir jou bietjie teveel is, kry dan vir jou 'n paar mooi wit skoene :)
 
 
 
Dit beteken ook dat Hannon nou graag van jou wil hoor. Stuur gerus jou mode en skoonheids vrae na hannon@ofm.co.za Tot volgende week, bly mooi. 

Podcasts

Die Glam Guru - Wat die kleur wit van jou verklap:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.