On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Die geheim van Argan olie vir jou hare

───   12:00 Fri, 15 Aug 2014

Die Glam Guru - Die geheim van Argan olie vir jou hare | News Article
Die Glam Guru is terug om jou voorkoms en skoonheidsvrae te antwoord. Die week verduidelik hy die geheime van die nuutste haarbehandeling "Argan" olie. Die epos van die week kom uit die Noordkaap en die dame skryf haar hare is droog, word tog maklik olierig en sy sukkel om dit te behandel. Hannon het raad! Luister na die podcast hier onder.
 
 
Argan olie is lig en word aan die punte van jou hare aangewend. Dit hoef ook nie daarna afgespoel te word nie en jy sal dadelik 'n verskil sien. In die podcast hier onder verduidelik Hannon ook hoe jy as bruin vrou met jou hare moet werk. Hy het altyd raad :)
 
 
 
Hannon hoor graag van jou, stuur 'n epos met jou vraag na hannon@ofm.co.za en hy antwoord jou dalk volgende week net hier op OFM.

Podcasts

Die Glam Guru - Die geheim van Argan olie vir jou hare:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.