On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Wen die stryd teen jou olierige vel!

───   12:05 Fri, 22 Aug 2014

Die Glam Guru - Wen die stryd teen jou olierige vel! | News Article
Nou kyk as daar een mens is wat weet hoe om jou goed te laat voel en dan nog mooi te laat lyk, is dit die Glam Guru! Hannon Bothma is elke Vrydag hier om jou vrae te antwoord en deel hy sy voorkomswenke met jou. Die week se vraag handel oor die stryd teen 'n olierige vel. Luister na Hannon se raad hier onder. Sy grootste wenk is dat jy 'n poeieronderlaag moet dra!
 
 
 
Die Glam Guru wil jou ook help, stuur nou jou voorkoms - en skoonheidsvrae per epos na hannon@ofm.co.za en volgende week antwoord hy jou dalk! Tot dan, bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - Wen die stryd teen jou olierige vel!:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.