On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Na baie jare is David Kramer terug in Kimberley

───   09:52 Sat, 30 Aug 2014

Na baie jare is David Kramer terug in Kimberley | News Article
Die legende David Kramer is die naweek in Kimberley met sy produksie Stokoud en Splinternuut gewees en ontvang ook die jaar 'n Diamantstad Sterreweg toekenning vir sy bydrae tot die kunste, Afrikaanse teater en die musiekbedryf. Ek het met hom gesels voor die fees oor sy liefde vir rooi velskoene, sy passies buiten musiek en hoekom Bloem nie meer die slegste plek in die land is nie. Luister gerus na die podcast hier onder.
 
 
Hy vertel ook hoe dit was om saam met Jack Parow op te tree? Kyk gerus na die video hier onder. Hy verduidelik dat Jack Parow, nes hy, lief is om stories te vertel.
 
 

Podcasts

David Kramer - Terug in Kimberley DEEL 1:

David Kramer - Terug in Kimberley DEEL 2:

David Kramer - Terug in Kimberley DEEL 3:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.