On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Hannon se top 3 wenke vir hare wat jou jonger laat lyk

───   12:30 Fri, 12 Sep 2014

Die Glam Guru - Hannon se top 3 wenke vir hare wat jou jonger laat lyk | News Article
Die Glam Guru het altyd raad en gelukkig is Hannon reg met 'n antwoord vir elke skoonheids- of mode dilemma! Die week deel hy sy top 3 wenke vir hare wat jou jonger laat lyk. Moet nie bang wees vir grys hare nie, hy deel ook 'n wenk of twee indien jy bekommerd is oor die grys wat begin wys. Luister gerus na die podcast hier onder.
 
 
Hannon wil jou graag help, stuur vir hom 'n epos hannon@ofm.co.za en volgende week antwoord hy dalk jou vraag net hier op OFM gedurende "a Slice of Life".

Podcasts

Glam Guru - Top 3 wenke vir hare wat jou longer laat lyk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.