On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Alles wat jy nog altyd oor haarverlies wou weet!

───   12:36 Fri, 19 Sep 2014

Die Glam Guru - Alles wat jy nog altyd oor haarverlies wou weet! | News Article
Amper elke week ontvang Hannon eposse uit die streek van mense wat moedeloos is vir hulle hare wat uitval. Hoe gemaak? Gaan alles uitval? Help!! Gelukkig is die Glam Guru hier om sy raad met jou te deel. Vandag vertel hy jou presies wat haarverlies veroorsaak en hoe jy dit kan behandel. Die goeie nuus is, daar is hoop en oplossings! Luister gerus na sy raad in die potgooi hier onder.
 
 
Hannon wil jou graag help en wag om van jou te hoor. Stuur gerus 'n epos met jou vraag na hannon@ofm.co.za Tot volgende week - bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - Alles wat jy nog altyd oor haarverlies wou weet!:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.