On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Moet mens elke dag 'n scrub gebruik?

───   12:10 Fri, 10 Oct 2014

Die Glam Guru - Moet mens elke dag 'n scrub gebruik? | News Article
Wat is die doel van 'n gesig scrub en hoe gereeld moet mens dit gebruik? Kan mans en dames dit gebruik en hoe weet mens of die korreltjies te grof is? Dankie tog Hannon Bothma het al die antwoorde! Die Glam Guru help jou graag met jou skoonheids of mode vraag - stuur vir hom 'n epos hannon@ofm.co.za Luister gerus na die podcast hier onder.
 
 
 
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - 'n Scrub is net wat jy nodig het:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.