On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Aardklop - Wentel het almal aan die gesels

───   12:42 Fri, 10 Oct 2014

Aardklop - Wentel het almal aan die gesels | News Article
Wentel is 'n produksie by die jaar se Clover Aardklop wat jy nie mag mis nie. Bewegings teater het nog nooit soveel aandag getrek nie en almal wat die produksie gesien het is stomgeslaan oor die reis waarop jy gaan terwyl jy alles inneem wat op die verhoog plaasvind. Die span het kom kuier en luister gerus na hul opwinding om deel te wees van baanbreker teater werk.
 
 
 
 
Tafelberg is ’n eiland. Emma, haar pa en ’n groep desperate vlugtelinge klim op ’n trein na die Karoo, weg van die dreigende water wat alles kom terugeis. Maar vir Emma is hierdie nie die einde van die wêreld nie, dis die volledige sirkel – sy weet met die see kom klein Simon terug. Met Anna-Mart van der Merwe, Pedro Kruger, Richard Antrobus, Lanel van der Kolff, Greta Pietersen, André Terblanché, Nieke Lombard, Chanel van Wyk en Liesel Harris-Kruger. Teks en regie: Nico Scheepers (onder mentorskap van Hennie van Greunen). ’n Produksie van die Wordsmith’s Theatre Factory en die Absa KKNK. Kaartjies beskikbaar aanlyn by Computicket.
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.