On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Flintstones in Bloemfontein!

───   14:16 Fri, 07 Nov 2014

Die Flintstones in Bloemfontein! | News Article
Elna van der Walt balletskool in Bloemfontein bied die jaar trots aan "The Flintstones" - 150 ballerinas op een verhoog! Sy vertel hoe trots sy op elke ballerina, akteur en ouer is wat die jaar se produksie moontlik maak. En elk van die akteurs gesels ook saam oor die produksie. Luister gerus hier! Dis vir my ook 'n voorreg om die jaar betrokke te wees en ek kan nie wag om as Wilma Flintstone op die verhoog te wees nie!
 
 
 
 
 
Kaartjies is by die deure beskikbaar en die vertonings is by die Stadskouburg (Civic theatre) 7 en 8 Nov.
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.