On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Glam Guru - Wat kan ons oor die volgende 3 jaar in die modebedryf verwag?

───   12:00 Fri, 21 Nov 2014

Glam Guru - Wat kan ons oor die volgende 3 jaar in die modebedryf verwag? | News Article
Die Glam Guru Hannon Bothma het 'n antwoord vir elke mode en skoonheidsvraag. Hy is tans in Hong Kong waar hy 'n groot mode expo bywoon. Daar sien hy wat oor die volgende 3 jaar op die klererakke gaan wees, watse haarkleure in die mode gaan wees en selfs wat mans met hulle baarde gaan doen! Luister gerus hier en stuur jou vrae na hannon@ofm.co.za
 
 
Haarkleure gaan in die volgende 3 jaar baie verander met al die kleure van die reenboog wat hoogmode gaan wees! Kyk net die pienk!!
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.