On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

Vrouekeur - Vind uit wat 'n bruintjie is & nog baie meer in die week se uitgawe!

───   16:02 Mon, 24 Nov 2014

Vrouekeur - Vind uit wat 'n bruintjie is & nog baie meer in die week se uitgawe! | News Article
Yolanda Maartens gesels met Eldaleen Hugo oor die week se uitgawe van Vrouekeur. Op die voorblad - die pragtige Brumilda van Rensburg & aantreklike Bok van Blerk. Herman Lategan praat oor sy splinternuwe boek en daar wag 'n sjokoladebederf aanlyn - gaan loer by www.vrouekeur.co.za - vind ook uit wat 'n bruintjie is! Luister gerus!
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.