On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Help! Ek word bles!

───   12:10 Fri, 28 Nov 2014

Die Glam Guru - Help! Ek word bles! | News Article
Die Glam Guru Hannon Bothma maak elke Vrydag ‘n draai op OFM en het baie belangrike advies vandag as dit kom by oorerflike haarverlies! Elke man se grootste vrees: Help ek word bles!!! Maar haarverlies raak nie net mans nie, dit is ook iets waarmee vroue sukkel. Luister gerus hier na die podcast met sy raad.
 
 
 
 
 
Stuur gerus jou vraag na hannon@ofm.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.