On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Vrouekeur: 'n Spesiale Kersfees-uitgawe is nou op die rak!

───   13:45 Tue, 16 Dec 2014

Vrouekeur: 'n Spesiale Kersfees-uitgawe is nou op die rak! | News Article
Kersfees is hier! Vrouekeur vier fees met 'n spesiale 2 week lange uitgawe en groot kanse om te wen!! Ek gesels met redakteur Eldaleen Hugo oor wat jy alles kan verwag. Op die voorblad is Heinz Winckler en sy gesin en hulle verklap hoe kosbaar die feestyd vir hulle is. Lees ook gedurende die twee weke oor die volgende:
 
 
-Moet jy jou kind aan Kersvader laat glo?
-Resepte: Eenvoud vir Kersfees
-Kersfees agter tralies: Hoe word die dag op ongewone plekke gevier?
-Gebak: Soet Kerskrans uit deeg
-Aanlyn: Vier maklike stappe vir pragtige rose
 
Luister gerus hier na deel 1
 
 
Luister gerus hier na deel 2
 
 
Vir meer gaan na www.vrouekeur.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.