A Slice of Life
Hannon se kerswens vir jou!─── 12:20 Fri, 19 Dec 2014
Hannon Bothma het 'n spesiale kerswens vir jou! Hy het ook 'n paar wenke indien jy gedurende die feestyd gasvrou moet wees. Die Glam Guru het altyd raad! Luister gerus hier na die week se kerswens.
Stuur solank jou mode of skoonheids vrae vir 2015 na hannon@ofm.co.za