On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

A Slice of Life

Mommy Matters - Great kosblik-idees uit 'n pa se kombuis!

───   13:21 Mon, 12 Jan 2015

Mommy Matters - Great kosblik-idees uit 'n pa se kombuis! | News Article
Skole begin weer die week en so ook die roetine van opstaan, klaar maak vir skool, huiswerk, sport ens. maar daar is veral een taak wat party ma’s moedeloos maak: Wat pak ek in my kind se kosblik? Vandag in Mommy Matters stel ek jou graag voor aan ‘n pa wat nie terug staan as dit kom by kosblik pak nie – Evert Kleynhans in Bloemfontein se kosblik idees en kreatiewe happies sal jou na jou asem laat snak en jy sal nooit weer dieselfde na ‘n gewonde grondboontjiebotter en stroop broodjie kyk nie! Hy doen ongelooflik baie moeite en geniet dit om sy seun Reuven (4 jaar oud vandag!!) te bederf met lekker happies in sy kosblik. Hier is 'n paar van Evert se gunstellinge! So lyk dit elke oggend in sy kombuis!
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.