On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

A Slice of Life

Iets vir die oog in die week se Vrouekeur :)

───   15:23 Mon, 12 Jan 2015

Iets vir die oog in die week se Vrouekeur :) | News Article
Elke week gesels ek met Vrouekeur redakteur Eldaleen Hugo en die week is daar weer hope lekker leesstof wat vir jou wag. Die aantreklike Stefan Ludik is op die voorblad en is natuurlik meer as net 'n ietsie vir die oog. Eldaleen Hugo vertel verder dat daar nog ‘n sanger die week by Vrouekeur kuier en dit is Izak Davel, verder is daar die week raad as jy jou eie boek wil uitgee en ook wenke om die jaar uit die skuld te kom. Luister gerus hier!
 
 
 
 
Vir meer gaan na www.vrouekeur.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.