On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

Hannon help! My tiener sukkel met puisies!

───   13:47 Fri, 16 Jan 2015

Hannon help! My tiener sukkel met puisies! | News Article
Hannon Bothma is jou GLAM GURU en het raad vir verskeie voorkoms en mode probleme. Selfs Hannon weet dat die week terug skool toe nie maklik is nie veral as jou tiener met puisies of swartkoppies sukkel. Daar is hoop! Stap een is 'n gesig was roetine soos enige volwassene. Luister gerus na Hannon se wenke hier.
 
 
 
 
 
As jy vir hom 'n vraag het, stuur gerus 'n epos na hannon@ofm.co.za en volgende week antwoord hy jou vraag dalk op OFM.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.