On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

A Slice of Life

Vrouekeur - Lekker leesstof wag vir jou!

───   16:30 Mon, 26 Jan 2015

Vrouekeur - Lekker leesstof wag vir jou! | News Article
Daar is iets vir almal in die week se uitgawe! Die ongelooflik mooie Zetske van Pletzen is die week op die voorblad en vertel van haar liefde vir die teater en liefdadigheid. Charl du Plessis is ongelooflik agter die klawers en kuier die week by Vrouekeur en brei ‘n jassie vir jou hondekind. Luister gerus hier! Ek gesels met Vrouekeur redakteur Eldaleen Hugo.
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.