On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Twee luisteraars se haar probleme is iets van die verlede

───   13:08 Fri, 30 Jan 2015

Die Glam Guru - Twee luisteraars se haar probleme is iets van die verlede | News Article
Hannon Bothma het altyd raad en vandag het hy wenke vir jou hare. Hy beantwoord twee luisteraars se vrae. Die eerste vraag handel oor haarverlies en die tweede oor kopluise. Luister gerus na sy wenke hier! Stuur vir hom jou skoonheids of voorkomsvrae na hannon@ofm.co.za - Tot volgende week, bly mooi!
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.